SAgenealogie Foto Albums

Hierdie is 'n plek vir lede van SAgenealogie om fotos met mekaar te deel. Dit is spesifiek geskep aangesien Yahoo 'n beperking van 30MB vir "Files" and "Photos" het, en die behoefte heelwat groter blyk te wees. Vir 'n begin het ek 'n deel van die ABO Fotos vanaf Yahoo oorgelaai hiernatoe.